Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eddie Cantor | |
Geboortenaam | Edward Israel Itzkowitz |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1907–1962 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eddie Cantor (31 Januarie 1892 – 10 Oktober 1964) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Kid from Spain (1932), Kid Millions (1934), Thank Your Lucky Stars (1943), en Show Business (1944).